Veeplaas in die hart van die dorper wereld 6992Ha ,2huise,2store ,20 kampe met suipings, 12 boorgate . Plaas is voorsien met Eskom krag. plaas is gelee in die hart van dorperland, daar waar jy amper vergeet om te doseer en die swaarste lamers van die veld af bemark in die land.